Culture / Kultuur

REVUE

The Revue group of Prospectus Novus School exists since 1998.   This group developed from the previous choir as a result of our learner’s love for song, rhythm and movement.   The Revue group exists out of 65 members from Grade 1 – 7.

From these learners, quite a few have reached high levels in the Arts, after their talents were discovered.  Some received drama and music bursaries and participated in the SA Dancing Championships.  Others even had the privilege to perform in the Performer Theatre.

Through this talent, the learners are promoting a positive image of Prospectus Novus School in the public eye.

For many years the Revue group participated in a festival with other LSEN schools in “Kyk hoe rol die klanke”.  They also performed at the Tshwane Youth Festival for 7 consecutive years.  They received many invitations to perform at different choir festivals.  Every year there is a new theme, costumes and choreography. Our theme this year is “Fight for Africa”.  With interesting music, dance and rhythm, we portray our commitment to build Africa.

The Revue was chosen for the opening item of the Tshwane Youth Festival 2010.  This festival is being held in the State Theater for three weeks, with about two hundred different schools taking part in the festival.

Prospectus Novus Revue group even participated in a program with Rina Hugo.   It was a very enriching experience.

 

 

 

Die Revuegroep het elke jaar by die “Kyk hoe rol die klanke”, ‘n koorfees vir LSEN-skole opgetree.  Die groep is ook vir agt agtereenvolgende jare gekies om by die Tswane Youth Festival in die Staatsteater op te tree.  Die groep word ook jaarliks uitgenooi na verskeie koorfeeste.

Soos elke jaar het die groep ‘n nuwe tema:  “We fight for Africa”.  Die tema, kostuums en choreografie word deur die Revue personeel self uitgewerk.  Die tema beeld vanjaar ons toegewydheid tot die opbou van Afrika.

Die Tswane Youth festival word jaarliks in die Staatsteater gehou.  Die duur van die fees is ongeveer 3 weke, waartydens omtrent 200 skole optree.

Prospectus Novus se Revue het ook tydens ‘n program met Rina Hugo opgetree.  Dit was ‘n verrykende ervaring.

Verskeie van ons leerders wat al ver in die kunste gevorder het, het hul talent by Prospectus Novus ontdek.  Sommige het o.a. drama en sangbeurse verwerf en sommige het al aan die S.A. Danskampioenskappe deelgeneem.  Daar was selfs lede wat die geleentheid gekry het om in die Performer Teater op te tree.

Die groep gee dus vir ons leerders ‘n geleentheid om hul talente en selfbeeld te ontwikkel asook ons skool se positiewe beeld uit te dra na die publiek.