Remedial Department / Remediërende Departement

Remedial education

The main aim of die remedial department is to support learners with their barriers to learning, to enable them to meet the requirements of their current grade.

Remedial education takes place in small groups, with the main focus on spelling and reading. During these lessons, learners are given the opportunity to work on areas which still need support.

__________________________________________________________________________________

Remediërende onderrig

Die Remediërende department se doel is om leerders by te staan om die kernvaardighede wat van hulle verwag word, in hulle huidige graad, te bereik.

Remediërende onderrig vind in klein groepe plaas, waar die fokus op spel- en leesvaardighede is. Leerders kry tydens die lesse geleentheid om in klein groepe aan hulle skolastiese vaardighede te werk.