Senior Phase / Senior Fase

Senior Phase / Seniorfase

INTRODUCTION

Our School’s Senior Phase is from Grade 7 – 9.  We offer a safe, friendly and caring environment for our SP learners.  Most of our learners leave our school at the end of Grade 7 to be placed in mainstream schools (in accordance to our Mission and Vision).  If the intervention of therapists did not prove to be successful, the learners will stay with us up to Grade 9.

Grade 7 is therefore an important year in the life of the learner with the potential to be placed in mainstream.  It serves as a platform from which such a learner can gain self-confidence, skills and attitudes which often probe to be extremely valuable in their Grade 8 year.

WHAT MAKES US DIFFERENT?

  • Small classes (maximum 18)
  • Well qualifies, dedicated teachers with a passion for the LSEN learner
  • We have Auxiliary services at school, that include a Paediatrician, Psychologist, School nurses and a Social worker that assist our learners in need
  • Acceptance of all barriers to learning by adults and peers
  • Building of self-esteem by experiencing success in academic, sports and cultural activities
  • Audio Aid (all academic work as well as test and examinations)
  • Accommodation (done be certified teachers and therapists)
  • Well-equipped classrooms with learning support material appropriate for each grade
  • Interactive teaching – Mimio boards in every class
  • All grades follow the prescribed CAPS curriculum

OTHER ACTIVITIES

CULTURE

Revue.  Our very successful group who perform on various occasions and festivals.

LEARNER HELPERS

We have a dedicated group of learners who prove to be reliable and eager to help staff members with duties during breaks, etc.

FUNCTION OF RECOGNITION

Learners are awarded at the end of the year according to his /her capability and performance.

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

INLEIDING

Ons skool se Senior Fae is van Graad 7 – 9.  Ons bied ‘n veilige, vriendelike en koesterende ruimte aan ons SF leerders.  Meeste van ons leerders verlaat ons skool aan die einde van hul Graad 7 jaar en word dan geplaas in hoofstroom skole (verwys na ons skool se Visie en Missie).  Indien die terapeutiese intervensie nie suksesvol blyk te gewees het nie, sal so ‘n leerder gewoonlik by ons bly tot aan die inde van sy / haar Graad 9 jaar.

Graad 7 is daarom ‘n belangrike jaar vir die leerder met potensiaal om uitgeplaas te word.  Dit dien as ‘n platform vir die leerder met ‘n lae selfbeeld, swak waaghouding en/of aanpassingsprobleme, waarvandaan hy/sy selfvertroue kan kry, vaardighede en waardes kan aanleer wat hom / haar later baie handig te pas sal kom in hoofstroomskole.

WAT MAAK ONS ANDERS?

  • Klein klasse (maksimum 18)
  • Goed gekwalifiseerde, toegewyde onderwysers met ‘n passie vir die LSEN-leerder
  • Ons died hulpdienste aan vir leerders met die nodige behoeftes wat ‘n Pediater, ‘n Sielkundige, Skoolsusters en ‘n Maatskaplike werker insluit.
  • Aanvaarding van alle geremdhede deur onderwysers en maats
  • Ons leerders bou selfvertroue en menswaardigheid deurdat hulle sukses beleef op akademiese, sport- en kultuurgebied
  • Oudiohulp (leerstof asook toetse en eksamens)
  • Akkommodasies (deur gesertifiseerde onderwysers en terapeute)
  • Goed toegeruste klaskamers met voldoende ondersteuningsmateriaal vir alle grade
  • Interaktiewe onderrig – Mimioborde in alle klasse
  • Alle grade volg die normale CAPS kurrikulum

 ANDER AKTIWITEITE

KULTUUR

Revue.  Ons het ‘n baie suksesvolle groep leerders wat gereeld optree en sukses behaal by verskeie feeste en geleenthede.

LEERDERHELPERS

Ons het ‘n toegewyde groep leerders wat betroubaar en gretig die personeel help met diens en toesig op die speelgrond en ander geleenthede.

ERKENNINGSFUNKSIE

Individuele leerders kry aan die van die jaar ‘n toekenning volgens sy / haar vermoë en prestasies.