About Us

English

The Learner

Specific Learning Disability (SLD) is an umbrella term encompassing a variety of learning problems. The following four general elements are included:

Physical causes such as blindness, deafness, and mental retardation are excluded.

Please take note of the meaning of the following abbreviations:

Admissions

Please see Referrals and Applications on the website. [ View Support Needs Assessment (SNA) in PDF format ]

The Team

Educators and Classes

PNS offers the ordinary GDE curriculum from Grade R-9. A maximum of 20 learners are admitted per class. Grade R-9 learners receive the entire spectrum of services. This includes experienced educators integrating remedial teaching methods in classes. Consequently learners receive individualised assistance according to their unique needs within the class situation.

Psychologists (if available)

The psychologists are responsible for the initial contact with parents / guardians and head the team assessment of the learner. Support for related emotional and social problems is also available. The physical needs of learners are addressed by a paediatrician who visits the school once a week.

Occupational Therapy

Learners are assisted by occupational therapists to develop their potential regarding visual perceptual, motor, social, and pre-occupational skills.

Speech Therapy

Individual and group sessions focus on speech, understanding, use of language, listening skills and social interaction skills.

Remedial Education

Additional remedial education in small groups by a specific Remedial Educator is an essential part of the school’s services. Scholastic skills, specifically reading and spelling, are focused on. The learner receives the opportunity to gradually develop self-confidence in his own academic learning skills within this smaller group situation.

Paediatrician

The paediatrician will visit the school once a week for the monitoring of medication.

Remedial Educators

Additional remedial instruction forms part of the services of the school. The focus is on scholastic skills, specifically reading and spelling. Learners will have the opportunity to build their confidence in a smaller group.

Nurse

The school nurse is available for basic medical attention. She also helps with the issuing of medication.

Afrikaans

Die Leerder

Spesifieke Leerprobleme (SLD) is ’n sambreelterm wat verskeie leeruitdagings insluit:

Fisiese oorsake soos blindheid, doofheid, en intellektuele gestremdheid word uitgesluit.

Neem asseblief van die afkortings:

Toelatings

Sien Verwysings en Aansoeke op die webwerf.

Die Span

Onderwysers en Klasse

PNS bied die gewone GDE-kurrikulum van Graad R-9 aan. ’n Maksimum van 20 leerders word per klas toegelaat. Graad R-9 leerders ontvang die volle spektrum van dienste. Dit sluit ervare onderwysers in wat remediërende onderrigmetodes in klasse integreer. Gevolglik ontvang leerders geïndividualiseerde bystand volgens hul unieke behoeftes binne die klassituasie.

Sielkundige (indien beskikbaar)

Die sielkundige is verantwoordelik vir die aanvanklike assessering en staan aan die hoof van die evaluasie van die leerder. Daar word gefokus op die leerder se emosionele welstand en samewerking met ander spanlede.

Arbeidsterapeute

Leerders word ondersteun om perseptuele, motoriese, sosiale, en voorberoepsvaardighede te ontwikkel.

Spraakterapeute

Individuele en groepsessies fokus op spraak, begrip, luistervaardighede, en sosiale interaksie.

Remediërende Onderwys

Addisionele remediërende onderwys in klein groepe deur ’n spesifieke Remediërende Opvoeder is ’n noodsaaklike deel van die skool se dienste. Skolastiese vaardighede, spesifiek lees en spelling, kry aandag. Die leerder kry die geleentheid om geleidelik selfvertroue in sy eie akademiese leervaardighede binne hierdie kleiner groepsituasie te ontwikkel.

Pediater

Die pediater besoek die skool een keer per week.

Remediërende Opvoeders

Addisionele remediërende onderrig word in klein groepe aangebied met spesifieke fokus op skolastiese vaardighede soos lees en spel, asook die ontwikkeling van selfvertroue.

Verpleegster

’n Verpleegster is beskikbaar vir basiese mediese sorg en die uitreiking van voorgeskrewe medikasie.

Management

Role / Rol Name / Naam
Principal / Skoolhoof Vacant
Deputy Principal / Adjunkhoof R Boshoff
Deputy Principal / Adjunkhoof Vacant
Departmental Head / Departementshoof Intersen Phase / Fase Q Henwick
Departmental Head / Departementshoof Intersen Phase / Fase A vd Wetering
Departmental Head / Departementshoof Intersen Phase / Fase M de Lange
Departmental Head / Departementshoof Intersen Phase / Fase K Roberts
Departmental Head / Departementshoof Intersen Phase / Fase S Burger
Departmental Head / Departementshoof Intersen Phase / Fase L Smit
Departmental Head / Departementshoof Foundation Phase / Fase Vacant
Departmental Head / Departementshoof Foundation Phase / Fase E Erasmus
Chief Education Therapist R Els
Chief Education Therapist S Wathen