Finances
English
Bank Details
- Name: Gekombineerde Skool Prospectus Novus Skool
- Bank: ABSA
- Branch: Gezina
- Branch Code: 509045
- Account Number: 1057180907
- If you pay by cash, please make sure that you receive the receipt not later than two days after you’ve sent the payment, to make sure that it has reached the office.
- All account queries must please be done via email: finance@prospectusnovus.co.za
- There are no debit- or credit card facilities at the school.
- Statements are emailed monthly. If you do not receive an email, please contact finance immediately. If you note that your payment does not reflect on the statement, please email the relevant proof to the financial office so that we can rectify it.
- Application for exemption of school fees must be made in writing at the beginning of the year after which you will receive forms to complete. It must be sent to the financial office not later than the last Friday of February. Incomplete forms will not be accepted. Application for exemption must be done every year regardless whether you had exemption the previous year. Normal statements will be sent every month until the Governing Body has made a final decision on exemption.
Afrikaans
Bankbesonderhede
- Naam: Gekombineerde Skool Prospectus Novus Skool
- Bank: ABSA
- Tak: Gezina
- Takkode: 509045
- Rekening nommer: 1057180907
- Indien u kontant betaal, maak asseblief seker dat u die kwitansie nie later as 2 dae nadat u betaal het ontvang nie, ter bevestiging dat die betaling die kantoor bereik het.
- Alle rekeningnavrae moet asseblief per e-pos gedoen word: finance@prospectusnovus.co.za
- Daar is geen debiet- of kredietkaartfasiliteite beskikbaar by die skool nie.
- State word maandeliks per e-pos uitgestuur. Indien u nie ’n e-pos ontvang nie, stel asb die finansiële kantoor dadelik in kennis. Indien daar ’n betaling nie op die state verskyn nie, stuur asseblief die nodige bewyse na die Finansiële kantoor sodat dit ondersoek kan word.
- Aansoeke vir kwytskelding van skoolfonds moet asseblief aan die begin van die jaar gedoen word, al het u die vorige jaar kwytskelding gehad. Daar moet elke jaar aansoek gedoen word. Aansoeke moet skriftelik ingedien word en na die finansiële kantoor gestuur word. U sal dan die vorms ontvang om te voltooi. Onvolledige vorms sal nie aanvaar word nie. Die sluitingsdatum is die laaste Vrydag van Februarie. Indien daar aansoek gedoen is vir kwytskelding, sal die normale state uitgestuur word tot en met die finale goedkeuring deur die Beheerliggaam. Die onus rus op die ouer om te verseker dat alle papierwerk so vroeg moontlik ingedien word.